Ons Span

Ons Veeartse:

Ons Ondersteunings Personeel

Sophie Rust

Praktyk Bestuurder

Luzaan

Diere Gesondheids Tegnikus

Kristen

Administrasie en Ontvangs

Madelein

Ontvangs dame

Akanalo

Assistent

Ashley

Assistent

Ons Praktyk

Vredenburg Dierehsopitaal bestaan uit een praktyk in vyf verskillende liggings of dorpe. Ons hoof dierehospitaal is in Vredenburg geleë, daarby het ons ook Langebaan Dierehospitaal, asook drie sateliet klinieke in Saldanha, Hopefield en Velddrif. Ons konsultasie en kantoor ure en die verskillende liggings van elk van ons klinieke is onderaan die web blad beskikbaar.


Vredenburg Dierehospitaal praktiseer al vanaf Maart 1969 in die Weskus. Dr Rust het by die praktyk aangesluit in 1983. Die praktyk het na die huidige perseel in Deurweg geskuif in 1985.


Vredenburg Dierehospitaal is 'n gemengde diere praktyk. Ons is die oudste praktyk in die area, en ons is gewortel in die Weskus. Ons het onsself verbind daartoe om beide die dorps en plaas gemeenskappe van die Weskus te bedien.

Ons Missie

Ons het onsself toegewy om die Weskus dorp en plaas gemeenskap the bedien. Ons missie is om 'n wye verskeidenheid hoë kwaliteit veeartseny dienste teen billike pryse te bied. Verder streef ons daarna om al hierdie dienste aan die Weskus gemeenskap te bied sodat dit nie nodig is om Kaapstad toe te gaan vir hoë kwaliteit veeartseny sorg nie, maar dat dit maklik beskikbaar is op hulle voorstoepe.

Ons Liggings

Noodgevalle na-ure nommer: 063 112 8693

Vredenburg Dierehospitaal

Spreek ure
 

Maandag - Vrydag:

08:30 tot 12:30

 

15:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 
Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 



Saldanha Dierekliniek

 
 
 
 

Dinsdag & Donderdag:

14:00 tot 15:00

 
 
 
 
 
 
 
 



Hopefield Dierekliniek

 
 
 
 

Dinsdag & Donderdag:

08:00 tot 09:00

 
 
 
 
 
 
 
 




Velddrif Dierekliniek

Spreek ure - Slegs op afsprake

 

 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 09:00

 

 

 

 

 
Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 13:00

 

 

 



Langebaan Dierehospitaal

Spreek ure
 

Maandag - Vrydag:

08:30 tot 12:30

 

15:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 
Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00