Covid-19 virus boodskap

Vredenburg Dierehsopitaal is volgens wetgewing deel van noodsaaklike dienste vir die verskaffing van voedsel veiligheid en diere welsyn. Al ons praktyke bly oop gedurende die afsondering en isolasie periode wat deur die regering in plek gestel is om die Covid-19 verspreiding hok te slaan. Daar is geen verandering van ons normale besigheids ure gedurende die afsonderings tydperk nie.


Kliek asb op die foto om praktyk reëls te sien gedurende Covid-19. Die Suid-Afrikaanse Veeartsenykunde Vereniging riglyne vir Covid-19 hier beskikbaar.


Vebeter die Gesondheid en Welstand
van Jou Beste Vriend!

Voorkomende sorg en dienste insluitende tande skoonmaak, gesondheids ondersoeke, inentings, sterilisasies, x-straal ondersoeke en wat ookal nog jou beste vriend nodig het om gesond te bly.

Ons Bied 'n Vol Reeks
Omvattende Mediese Sorg en Dienste Aan!

Ons verskaf ortopediese chirurgiese dienste, klein diere reproduksie scans en kunsmatigde insemminering, roetine sorg vir voels, produksie diere kudde gesondheid dienste en groot wild aankeer en vang.

Kudde Gesondheids Besoeke,
Insluitende Dragtigheids Ondersoeke, Sonars en Sinkronisasie asook KI
'n Volledige Gemengde Dier Praktyk,
Professionele Vetenere Sorg vir Alle Diere

Ons sorg wissel van klein troeteldiere, produksie diere, perde, wild en eksotiese diere!

Meer Oor Vredenburg Dierehospitaal

Vredenburg Dierehsopitaal bestaan uit een praktyk in vyf verskillende liggings of dorpe. Ons hoof dierehospitaal is in Vredenburg geleë, daarby het ons ook Langebaan Dierehospitaal, asook drie sateliet klinieke in Saldanha, Hopefield en Velddrif. Ons konsultasie en kantoor ure en die verskillende liggings van elk van ons klinieke is onderaan die web blad beskikbaar.


Vredenburg Dierehospitaal praktiseer al vanaf Maart 1969 in die Weskus. Dr Rust het by die praktyk aangesluit in 1983. Die praktyk het na die huidige perseel in Deurweg geskuif in 1985.


Vredenburg Dierehospitaal is 'n gemengde diere praktyk. Ons is die oudste praktyk in die area, en ons is gewortel in die Weskus. Ons het onsself verbind daartoe om beide die dorps en plaas gemeenskappe van die Weskus te bedien.

Ons Liggings

Noodgevalle na-ure nommer 022 715 1444

Vredenburg Dierehospitaal

Maandae - Vrydae:

09:00 tot 17:30

Saterdae:

09:00 tot 11:30


  • 43 Deur weg, Vredenburg, 7380
  • 022 715 1444

Saldanha Dierekliniek

Maandae - Vrydae:

14:00 tot 15:00


  • Tolken straat, Saldanha, 7380
  • 022 714 4221

Hopefield Dierekliniek

Dinsdae & Donderdae:

08:00 tot 09:00


  • 53 Tuin straat, Hopefield, 7380
  • 022 723 0357



Velddrif Dierehospitaal

Spreek ure - Slegs op afsprake

Maandae - Vrydae:

08:00 tot 09:00

 

 

 

 

Besigheids ure

Maandae - Vrydae:

08:00 tot 13:00

 

 


  • 4 Piet Orlam straat, Velddrif, 7365
  • 022 125 0541

Langebaan Dierehospitaal

Spreek ure

Maandae - Vrydae:

09:00 tot 11:00

16:00 tot 17:00

Saterdae:

09:00 tot 11:30

Besigheids ure

Maandae - Vrydae:

09:00 tot 17:00

Saterdae:

09:00 tot 11:30


  • 15 Sleigh straat, Langebaan, 7380
  • 022 772 1708